Troue Besonderhede

Adres en Verblyf

Green Leaves Country Lodge & Venue

Seremonie & Onthaal

Adres: Plot 21, Hartbeespoort, 0232

Datum: 18 Julie 2026

Tyd: Gaste teen 14:00, seremonie begin 14:30. Onthaal volg.

Parkering: Veilige parkering op die perseel beskikbaar.

Betaling: Kaartfasiliteite is beskikbaar. Daar sal n kontantkroeg wees waar gaste hul eie drankies kan aankoop.

Kleredrag: Formeel.

Kennisgewing: Slegs die name op die uitnodiging is genooi.

Ons sien uit om julle te bederf op ons spesiale dag. Daarom vra ons dat geen eie kos of drank saamgebring word nie, aangesien alles voorsien sal word.

Plekkaart

Klik “Maak Kaart Oop” vir aanwysings.

Verblyf

Ons het spesiale tariewe met nabygeleë gastehuise gereël.